Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perderas
perderas [boodskap #151820] Di., 09 Junie 2026 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25426
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perderas
Afbreking: per•de•ras
Samestelling: perde + ras


Selfstandige naamwoord: perderas
Meervoud: perderasse

Betekenis:
• 'n Groep perde met gemeenskaplike oorerflike eienskappe.

Gebruik:
• Die Arabier is 'n bekende perderas.
• Ander bekende perderasse sluit in die Andalusiër, Basoetoponie, Berber, Boerperd en Lipizzaner.

Vertaling:
Engels: horse breed
Nederlands: paardenras

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kranksinnigheid
Volgende onderwerp: grysbruin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 09 21:13:14 UTC 2026