Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kranksinnigheid
kranksinnigheid [boodskap #151819] Di., 09 Junie 2026 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25426
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kranksinnigheid
Afbreking: krank•sin•nig•heid
Samestelling: kranksinnig + -heid


Selfstandige naamwoord: kranksinnigheid
Meervoud: kranksinnighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van kranksinnig wees; 'n verlies aan verstandelike gesondheid.

Gebruik:
• Die hof het die beskuldigde op grond van sy kranksinnigheid vrygespreek.
• Die grootskaalse kranksinnighede van ons tyd gaan alle verstand te bowe.

Sinoniem:
• gekheid
• geestesversteuring
• malligheid
• manie
• psigose
• waansin

Vertaling:
Engels: insanity, madness, craziness, derangement
Nederlands: krankzinnigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsweper
Volgende onderwerp: perderas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 09 21:13:53 UTC 2026