| opsweper [boodskap #151818] |
Di., 09 Junie 2026 09:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25426 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opsweper
Afbreking: op•swe•per
Samestelling: opsweep + -er
Selfstandige naamwoord: opsweper
Meervoud: opswepers
Betekenis:
• Iemand wat ander tot aksie, opstand of verset opsweep of aanhits.
Gebruik:
• Die polisie het die opsweper tydens die betoging in hegtenis geneem.
Sinoniem:
• aanhitser
• agitator
• opruier
• opstoker
• skoorsoeker
Afgelei:
• opswepery
Vertaling:
Engels: instigator, agitator, inciter
Nederlands: opruier, ophitser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|