Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Holland
Holland [boodskap #151810] Ma., 08 Junie 2026 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25416
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Holland
Afbreking: Hol•land
Uitspraak: /ˈɦolɑnt/


Pleknaam: Holland

Betekenis:
• Informele naam vir Nederland.
• 'n Historiese streek en voormalige graafskap aan die weskus van Nederland.

Gebruik:
• Die hoofstad van Holland is Amsterdam.
• Ná die tyd van Napoleon is Holland in Noord- en Suid-Holland verdeel.

Hiponiem:
• Noord-Holland
• Suid-Holland

Afgelei:
• Hollander
• Hollandisme
• Hollands

Vertaling:
Engels: Holland
Nederlands: Holland
Sotho : Holane
Xhosa: iHolani
Zoeloe: iHholandi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betowering
Volgende onderwerp: Hollands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 08 21:35:44 UTC 2026