| volkereg [boodskap #151806] |
Ma., 08 Junie 2026 15:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25410 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volkereg
Afbreking: vol•ke•reg
Samestelling: volke + reg
Selfstandige naamwoord: volkereg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die regstelsel wat die verhoudinge tussen soewereine onafhanklike state reguleer.
Gebruik:
• Die Verenigde Nasies is een van die belangrikste instellings vir die ontwikkeling en bevordering van die volkereg.
Sinoniem:
• internasionale reg
Afgelei:
• volkeregtelik
Vertaling:
Engels: law of nations, international law
Nederlands: volkenrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 08 Junie 2026 16:02] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|