| opvaar [boodskap #151798] |
So., 07 Junie 2026 09:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25403 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opvaar
Afbreking: op•vaar
Samestelling: op + vaar
Werkwoord: vaar op, opvaar
Verlede tyd: het opgevaar
Teenwoordige deelwoord: opvarend, opvarende
Verlede deelwoord: opgevaarde
Betekenis:
• Om met 'n vaartuig teen 'n stroom in te vaar.
• Om in die lug in te beweeg; op te styg.
Gebruik:
• Die boot vaar in die rivier op.
• Jesus het na die hemel opgevaar.
Sinoniem:
• inseil
• opgaan
• oprys
• opstyg
Antoniem:
• afvaar
• neerdaal
Afgelei:
• opvaart
Vertaling:
Engels: to sail up; to ascend
Nederlands: opvaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|