Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astrologies
astrologies [boodskap #151795] So., 07 Junie 2026 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25403
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astrologies
Afbreking: as•tro•lo•gies
Samestelling: astrologie + -ies


Byvoeglike naamwoord: astrologies
Attributief: astrologiese

Betekenis:
• Volgens die astrologie, die skynwetenskap wat menslike gedrag en gebeure aan die hand van die hemelliggame verduidelik.

Gebruik:
• Die Kreef is die astrologiese teken van mense wat tussen 22 Junie en 22 Julie gebore is.

Afkorting:
• astrol.

Vertaling:
Engels: astrological
Nederlands: astrologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboortehoroskoop
Volgende onderwerp: skynwetenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 07 11:00:25 UTC 2026