| huistaak [boodskap #151793] |
So., 07 Junie 2026 08:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25402 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huistaak
Afbreking: huis•taak
Samestelling: huis + taak
Selfstandige naamwoord: huistaak
Meervoud: huistake
Verkleinwoord: huistakie
Meervoud van verkleining: huistakies
Betekenis:
• 'n Huishoudelike taak in en om 'n huis (was, vee, afstof, ens.)
• 'n Taak wat tuis (buite skoolure) gedoen moet word.
Gebruik:
• Sy verrig haar huistake met 'n lied in haar hart.
• Die onderwyser het vir die leerlinge 'n huistaak gegee om te doen.
Sinoniem:
• huiswerk
• tuiswerk
Vertaling:
Engels: chores; homework
Nederlands: huistaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 07 Junie 2026 08:26] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|