Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrystater
Vrystater [boodskap #151775] Sa., 06 Junie 2026 09:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25383
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrystater
Afbreking: Vry•sta•ter
Samestelling: Vrystaat + -er


Selfstandige naamwoord: Vrystater
Meervoud: Vrystaters
Verkleinwoord: Vrystatertjie
Meervoud van verkleining: Vrystatertjies

Betekenis:
• 'n Persoon van die Vrystaat, 'n provinsie van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Ek is 'n Vrystater in murg en bloed.

Sinoniem:
• Blikoor

Vertaling:
Engels: Free Stater
Nederlands: persoon van de Vrijstaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arterie
Volgende onderwerp: boombas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jun. 06 10:50:56 UTC 2026