Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Swarte Osse" deur A.G. VISSER
"Die Swarte Osse" deur A.G. VISSER [boodskap #21339] |
Mon, 22 February 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DIE SWARTE OSSE
A.G.Visser
Die jare kom die bulte oor
Soos sware, swarte osse;
Dwarsoor my hart lê hulle spoor -
Die vaalstreep deur die bosse.
Die jare kom, die jare gaan,
Al dieper sny die groewe;
Gebroke is ek en gedaan
Deur hulle sware hoewe.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 05:16:16 UTC 2025
|