| roomysbak [boodskap #151752] |
Do., 04 Junie 2026 09:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roomysbak
Afbreking: room•ys•bak
Samestelling: roomys + bak
Selfstandige naamwoord: roomysbak
Meervoud: roomysbakke
Verkleinwoord: roomysbakkie
Meervoud van verkleining: roomysbakkies
Betekenis:
• 'n Houer waarin roomys bedien of verkoop word.
Gebruik:
• Het jy die hele roomysbak alleen opgeëet!
Vertaling:
Engels: ice cream bowl
Nederlands: ijskom, ijsbakje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 04 Junie 2026 09:41] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|