| berghelling [boodskap #151740] |
Wo., 03 Junie 2026 11:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25346 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berghelling
Afbreking: berg•hel•ling
Samestelling: berg + helling
Selfstandige naamwoord: berghelling
Meervoud: berghellings
Betekenis:
• Die skuins sy van 'n berg.
Gebruik:
• 'n Nou paadjie kronkel teen die berghelling op.
Sinoniem:
• bergflank
• berghang
Vertaling:
Engels: mountain slope, mountainous incline
Nederlands: berghelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|