Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samesmelting
samesmelting [boodskap #151738] Wo., 03 Junie 2026 11:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25344
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samesmelting
Afbreking: sa•me•smel•ting
Samestelling: samesmelt + -ing


Selfstandige naamwoord: samesmelting
Meervoud: samesmeltinge, samesmeltings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van saamsmelt; om afsonderlike dinge saam te sit om 'n geheel te vorm.

Gebruik:
• Die maatskappye se aansoek om samesmelting is deur die mededingingskommissie afgekeur.

Wisselvorm:
• saamsmelting

Sinoniem:
• amalgamasie
• ineenvloeiing
• integrasie
• integrering
• samevloeiing
• samevoeging
• vereniging
• vermenging
• versmelting

Antoniem:
• skeiding
• verdeling

Vertaling:
Engels: fusion, merging, amalgamation, coalescence
Nederlands: samensmelting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dekbrief
Volgende onderwerp: groentesoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 12:30:27 UTC 2026