| flikkering [boodskap #151735] |
Di., 02 Junie 2026 14:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25339 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flikkering
Afbreking: flik•ke•ring
Samestelling: flikker + -ing
Selfstandige naamwoord: flikkering
Meervoud: flikkeringe, flikkerings
Verkleinwoord: flikkerinkie
Meervoud van verkleining: flikkerinkies
Betekenis:
• 'n Glinsterende weerkaatsing van lig.
• (figuurlik) 'n Opwelling van 'n emosie.
Gebruik:
• Die flikkering van die kerslig reflekteer teen die mure.
• Daar was 'n flikkering van hoop in haar oë.
Sinoniem:
• flonkering
• geskitter
• glinstering
• skittering
• vonkeling
Afgelei:
• opflikkering
Vertaling:
Engels: flickering, glimmering, twinkling
Nederlands: flikkering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|