| Baktries [boodskap #151734] |
Di., 02 Junie 2026 14:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25339 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baktries
Afbreking: Bak•tries
Samestelling: Baktrië + -s
Byvoeglike naamwoord: Baktries
Attributief: Baktriese
Betekenis:
• Wat met Baktrië ('n historiese streek in Sentraal-Asië) verband hou of van daar af kom.
Gebruik:
• Die Baktriese kameel het twee boggels op sy rug.
Vertaling:
Engels: Bactrian
Nederlands: Baktrisch
Nota:
• Moenie Baktries met bakteries (betreffende bakterieë) verwar nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 02 Junie 2026 14:47] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|