Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PSA, vir suid afrikaners
PSA, vir suid afrikaners [boodskap #21315] Sun, 21 February 1999 00:00 na volgende boodskap
Marlon van der Linde  is tans af-lyn  Marlon van der Linde
Boodskappe: 4
Geregistreer: December 1998
Karma: 0
Junior Lid
Yes mense,
Moet asb nie hierdie boodskap uitvee die oomblik as jy dink dis a Bull
storie nie.
So maand terug het ek een middag gesit en my E-Pos gelees toe daar skielik
'n boodskap inkom van my een vriend af, in Kaapstad. Dit was 'n klein
sagteware pakket, wat gemeen het: "Maak Geld Gou" . Ja, ek het gedink dis
nou weer 'n pot bol, tot nou, 'n maand later, is ek omtrent 'n duisend rand
sterker, en ek het amper niks gedoen nie. Die program is eintlik om mee te
adverteer, na miljoene mense toe op een slag. Dit geldmaak werk so. Jy mag
twee goed doen om 'n paar bokke te maak!
1. Gebruik PSA om te adverteer, enige ding wat jy het! Glo my, dit werk.
2. Maar die deel wat rerig werk is om die PSA program te versprei(soos ek
nou maak) Die oomblik wat ek hom vir jou stuur, mag jy hom versprei teen
enige prys wat jy dink is billik

Soos bv, Jy koop hom by my vir R8,00 en dan versprei jy duisende kopiee teen
jou eie prys. So, jy gee R8 uit en jy maak duisende. As jy my R8 gegee het,
mag jy soveel kopiee maak as wat jy lus is. en dan hulle versprei oor die
net of per stiffie verkoop, tussen jou gemeenskap. Let op, Hierdie brief het
my 5 minute geneem om te tik en duisende mense gaan hom lees.
Ek het al 800 kopiee verkoop in 3,5 weke, so kry jou blikbrein en werk uit,
R8 maal 800, en ek kry nog steeds 'n klomp bestellings 'n dag. Alhoewel ek
skryf dis slegs vir suid afrikaners, werk dir oral oor die wereld, ek
versprei op die oomblik in een van onse buurlande ook
Pos my by dim...@global.co.za as jy R8,00 het, asb, help my, dan help ek
weer jou.
Re: PSA, vir suid afrikaners [boodskap #21316 is 'n antwoord op boodskap #21315] Sun, 21 February 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Feb 1999 13:42:54 +0200, "DiMeBag" wrote:

Moet asb nie hierdie boodskap uitvee die oomblik as jy dink dis a Bull>>[/color]

Kak
Re: PSA, vir suid afrikaners [boodskap #21317 is 'n antwoord op boodskap #21315] Sun, 21 February 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hierdie is 'n eerste! - Eerste kettingspam in Afrikaans.

DiMeBag wrote in message ...
> Yes mense,
> Moet asb nie hierdie boodskap uitvee die oomblik as jy dink dis a Bull
> storie nie.
> So maand terug het ek een middag gesit en my E-Pos gelees toe daar skielik
> 'n boodskap inkom van my een vriend af, in Kaapstad. Dit was 'n klein
> sagteware pakket, wat gemeen het: "Maak Geld Gou" . Ja, ek het gedink dis
> nou weer 'n pot bol, tot nou, 'n maand later, is ek omtrent 'n duisend rand
> sterker, en ek het amper niks gedoen nie. Die program is eintlik om mee te
> adverteer, na miljoene mense toe op een slag. Dit geldmaak werk so. Jy mag
> twee goed doen om 'n paar bokke te maak!
> 1. Gebruik PSA om te adverteer, enige ding wat jy het! Glo my, dit werk.
> 2. Maar die deel wat rerig werk is om die PSA program te versprei(soos ek
> nou maak) Die oomblik wat ek hom vir jou stuur, mag jy hom versprei teen
> enige prys wat jy dink is billik
>
> Soos bv, Jy koop hom by my vir R8,00 en dan versprei jy duisende kopiee teen
> jou eie prys. So, jy gee R8 uit en jy maak duisende. As jy my R8 gegee het,
> mag jy soveel kopiee maak as wat jy lus is. en dan hulle versprei oor die
> net of per stiffie verkoop, tussen jou gemeenskap. Let op, Hierdie brief het
> my 5 minute geneem om te tik en duisende mense gaan hom lees.
> Ek het al 800 kopiee verkoop in 3,5 weke, so kry jou blikbrein en werk uit,
> R8 maal 800, en ek kry nog steeds 'n klomp bestellings 'n dag. Alhoewel ek
> skryf dis slegs vir suid afrikaners, werk dir oral oor die wereld, ek
> versprei op die oomblik in een van onse buurlande ook
> Pos my by dim...@global.co.za as jy R8,00 het, asb, help my, dan help ek
> weer jou.
>
Re: PSA, vir suid afrikaners [boodskap #21338 is 'n antwoord op boodskap #21315] Mon, 22 February 1999 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hel man,
Kan julle armgatte nie op `n eerlike manier probeer geld maak as om
net op `n rug te probeer ry en glo wat jy lees nie.
Ek wed jou dat jy tot nou toe nog nie een enkele sent gemaak het nie,
maar droom maar gerus voort want jy gaan ook nie.
Onthou net een ding....
As jy kan lieg, dan kan jy ook steel..
Groete
Frikkie

PS: oppas jy gaan jou konneksie gouer by Global verloor as wat jy
begin het met spamming....

On Sun, 21 Feb 1999 13:42:54 +0200, "DiMeBag" wrote:

> Yes mense,
> Moet asb nie hierdie boodskap uitvee die oomblik as jy dink dis a Bull
> storie nie.
> So maand terug het ek een middag gesit en my E-Pos gelees toe daar skielik
> 'n boodskap inkom van my een vriend af, in Kaapstad. Dit was 'n klein
> sagteware pakket, wat gemeen het: "Maak Geld Gou" . Ja, ek het gedink dis
> nou weer 'n pot bol, tot nou, 'n maand later, is ek omtrent 'n duisend rand
> sterker, en ek het amper niks gedoen nie. Die program is eintlik om mee te
> adverteer, na miljoene mense toe op een slag. Dit geldmaak werk so. Jy mag
> twee goed doen om 'n paar bokke te maak!
> 1. Gebruik PSA om te adverteer, enige ding wat jy het! Glo my, dit werk.
> 2. Maar die deel wat rerig werk is om die PSA program te versprei(soos ek
> nou maak) Die oomblik wat ek hom vir jou stuur, mag jy hom versprei teen
> enige prys wat jy dink is billik
>
> Soos bv, Jy koop hom by my vir R8,00 en dan versprei jy duisende kopiee teen
> jou eie prys. So, jy gee R8 uit en jy maak duisende. As jy my R8 gegee het,
> mag jy soveel kopiee maak as wat jy lus is. en dan hulle versprei oor die
> net of per stiffie verkoop, tussen jou gemeenskap. Let op, Hierdie brief het
> my 5 minute geneem om te tik en duisende mense gaan hom lees.
> Ek het al 800 kopiee verkoop in 3,5 weke, so kry jou blikbrein en werk uit,
> R8 maal 800, en ek kry nog steeds 'n klomp bestellings 'n dag. Alhoewel ek
> skryf dis slegs vir suid afrikaners, werk dir oral oor die wereld, ek
> versprei op die oomblik in een van onse buurlande ook
> Pos my by dim...@global.co.za as jy R8,00 het, asb, help my, dan help ek
> weer jou.
>
Vorige onderwerp: South African Dinner
Volgende onderwerp: Gloudina, vertaal asseblief!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 23:12:20 UTC 2024