| rymelaar [boodskap #151727] |
Ma., 01 Junie 2026 18:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25331 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rymelaar
Afbreking: ry•me•laar
Samestelling: ryme + -laar
Selfstandige naamwoord: rymelaar
Meervoud: rymelaars
Betekenis:
• 'n Persoon wat rympies of versies maak, veral eenvoudige, amateuragtige of speelse gediggies.
Gebruik:
• As jong man was hy reeds 'n ywerige rymelaar wat vir elke geleentheid 'n versie gereed gehad het.
Sinoniem:
• poëtaster
• pruldigter
• rympiesmaker
• versiemaker
Afgelei:
• rymelary
Vertaling:
Engels: rhymer, verse‐monger, poetaster
Nederlands: rijmelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 01 Junie 2026 18:17] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|