| bestuurslisensie [boodskap #151724] |
Ma., 01 Junie 2026 17:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25331 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestuurslisensie
Afbreking: be•stuurs•li•sen•sie
Samestelling: bestuur + -s- + lisensie
Selfstandige naamwoord: bestuurslisensie
Meervoud: bestuurslisensies
Betekenis:
• Dokument wat verklaar dat die houer bevoeg is om 'n motorvoertuig te bestuur.
Gebruik:
• Jy moet altyd jou bestuurslisensie by jou hê wanneer jy op openbare paaie bestuur.
Sinoniem:
• rybewys
• rypermit
Vertaling:
Engels: driver's license, driving-licence
Nederlands: rijbewijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 01 Junie 2026 17:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|