Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ledigheid
ledigheid [boodskap #151723] Ma., 01 Junie 2026 17:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25331
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ledigheid
Afbreking: le•dig•heid
Samestelling: ledig + -heid


Selfstandige naamwoord: ledigheid
Meervoud: ledighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van ledig wees (niks hê om te doen nie).

Gebruik:
• Hy is 'n harde werker en niemand kan hom van ledigheid beskuldig nie.

Spreekwoord:
Ledigheid is die duiwel se oorkussing. [Verveeldheid lei tot allerhande kwaad.]

Sinoniem:
• arbeidsloosheid
• inaktiwiteit
• leeglêery
• luiheid
• niksdoen
• onaktiwiteit
• werkloosheid

Antoniem:
• bedrywigheid

Vertaling:
Engels: idleness, inactivity
Nederlands: ledigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 01 Junie 2026 17:18]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: traangas
Volgende onderwerp: bestuurslisensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 01 18:39:52 UTC 2026