| femtometer [boodskap #151690] |
Vr., 29 Mei 2026 19:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
femtometer
Afbreking: fem•to•me•ter
Samestelling: femto- + meter
Selfstandige naamwoord: femtometer
Meervoud: femtometers
Betekenis:
• 'n Lengtemaat met 'n waarde van 10−15 meter of 0,000.000.000.001 millimeter.
Gebruik:
• Protone en neutrone, die boustene van die atoomkern, het 'n radius van ongeveer 0,833 femtometer.
Afkorting:
• fm
Vertaling:
Engels: femtometer, femtometre
Nederlands: femtometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|