| uitsuig [boodskap #151689] |
Vr., 29 Mei 2026 18:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitsuig
Afbreking: uit•suig
Samestelling: uit + suig
Werkwoord: suig uit, uitsuig
Verlede tyd: het uitgesuig
Teenwoordige deelwoord: uitsuigend, uitsuigende
Verlede deelwoord: uitgesuigde, uitgesuigte
Betekenis:
• Om iets suigend te verwyder.
• Om ekonomies uit te buit.
Gebruik:
• Wie gaan die huis uitsuig? Hy suig 'n lemoen uit.
• Sy het hom finansieel uitgesuig.
Spreekwoord:
• Waar die by sy heuning uitsuig, suig die spinnekop sy gif uit. [Om ander se dade kan gunstig of ongunstig vertolk word.]
Sinoniem:
• dreineer
• leegmaak
• onttrek
• uitbuit
Antoniem:
• insuig
Afgelei:
• uitsuier
• uitsuiging
Vertaling:
Engels: to suck out; to exploit, impoverish, bleed white
Nederlands: uitzuigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|