| melkproduksie [boodskap #151684] |
Vr., 29 Mei 2026 07:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melkproduksie
Afbreking: melk•pro•duk•sie
Samestelling: melk + produksie
Selfstandige naamwoord: melkproduksie
Meervoud: melkproduksies
Betekenis:
• Die hoeveelheid melk wat deur 'n vroulike soogdier gelewer word.
• Die oes en lewering van melk en melkprodukte aan die mark.
Gebruik:
• Boerbokke word weens hulle lae melkproduksie nie gemelk nie.
• Suksesvolle melkproduksie verg deurlopend monitering en beheer.
Sinoniem:
• laktasie
• suiwelproduksie
Afgelei:
• melkproduksiemeting
• melkproduksierekord
Vertaling:
Engels: milk production
Nederlands: melkproductie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|