| winkelgroep [boodskap #151683] |
Vr., 29 Mei 2026 06:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winkelgroep
Afbreking: win•kel•groep
Samestelling: winkel + groep
Selfstandige naamwoord: winkelgroep
Meervoud: winkelgroepe
Betekenis:
• 'n Groep winkels in gemeenskaplike besit of wat onder dieselfde handelsnaam funksioneer.
Gebruik:
• Die winkelgroep het nuwe takke regoor die land oopgemaak.
• Checkers, Pick 'n Pay en Shoprite is bekende winkelgroepe.
Sinoniem:
• kettingwinkel
• kleinhandelgroep
Vertaling:
Engels: retail group, chain store group
Nederlands: winkelgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|