| leeglê [boodskap #151680] |
Do., 28 Mei 2026 09:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeglê
Afbreking: leeg•lê
Samestelling: leeg + lê
Werkwoord: lê leeg, leeglê
Verlede tyd: het leeggelê
Teenwoordige deelwoord: leeglêend, leeglêende
Betekenis:
• Om niks produktiefs te doen nie; ledig te wees.
Gebruik:
• Lê jy al weer leeg?
• Ons het die hele vakansie leeggelê.
Sinoniem:
• droogmaak
• luier
• lanterfanter
• niksdoen
• ronddwaal
• rondlê
Afgelei:
• leeglêer
• leeglêery
Vertaling:
Engels: to be lazy, loaf
Nederlands: luieren, niksen, nietsdoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|