Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebit
gebit [boodskap #151676] Do., 28 Mei 2026 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebit
Afbreking: ge•bit


Selfstandige naamwoord: gebit
Meervoud: gebitte

Betekenis:
• Die versameling tande in 'n mens of dier se mond.

Gebruik:
• Op ongeveer 7 jaar word die melktande met 'n permanente gebit vervang.

Sinoniem:
• dentuur
• tandestel
• tande

Hiponiem:
• melkgebit
• kunsgebit
• wisselgebit

Afgelei:
• gebitformule
• gebitplaat

Vertaling:
Engels: teeth, denture
Nederlands: gebit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefhebbend
Volgende onderwerp: neusholte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 13:20:21 UTC 2026