Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biomassa
biomassa [boodskap #151674] Wo., 27 Mei 2026 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biomassa
Afbreking: bio•mas•sa
Samestelling: bio- + massa


Selfstandige naamwoord: biomassa
Meervoud: biomassas

Betekenis:
• Organiese materiaal wat as brandstof of energiebron gebruik kan word.
• Die totale massa (droë gewig) van lewende of onlangs lewende organismes in 'n biotoop.

Gebruik:
Biomassa word al hoe meer as 'n hernubare energiebron gebruik.
• Namate 'n mens hoër op in die voedselpiramide beweeg, neem die biomassa af.

Vertaling:
Engels: biomass
Nederlands: biomassa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olieryk
Volgende onderwerp: liefhebbend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 13:21:21 UTC 2026