Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leidinggewend
leidinggewend [boodskap #151671] Wo., 27 Mei 2026 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leidinggewend
Afbreking: lei•ding•ge•wend
Samestelling: leiding + gewend


Byvoeglike naamwoord: leidinggewend
Attributief: leidinggewende

Betekenis:
• Wat leiding gee; rigting aanwys.

Gebruik:
• Die universiteitsraad neem sy toesighoudende en leidinggewende rol ernstig op.

Sinoniem:
• bepalend
• rigtinggewend
• leidend

Vertaling:
Engels: guiding, leading
Nederlands: richtinggevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spookwerker
Volgende onderwerp: voorkomend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 13:20:55 UTC 2026