| biodiesel [boodskap #151651] |
Di., 26 Mei 2026 11:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biodiesel
Afbreking: bio•die•sel
Samestelling: bio- + diesel
Selfstandige naamwoord: biodiesel
Meervoud: biodiesels
Betekenis:
• 'n Soort hernubare brandstof van plantaardige olie of dierlike vet wat bio-afbreekbaar en meer omgewingsvriendelik is.
Gebruik:
• Die boer gooi net biodiesel in sy trekkers.
Antoniem:
• fossieldiesel
• petroleumdiesel
Afgelei:
• biodieselfabriek
• biodieselmengsel
• biodieselproduksie
Vertaling:
Engels: biodiesel
Nederlands: biodiesel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|