| onverberg [boodskap #151641] |
Di., 26 Mei 2026 06:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverberg
Afbreking: on•ver•berg
Samestelling: on- + verberg
Byvoeglike naamwoord: onverberg
Attributief: onverbergde, onverborge
Betekenis:
• Wat nie verberg is of weggesteek word nie; oop en bloot.
Gebruik:
• Hy het 'n onverbergde veragting vir oneerlike mense.
• Dit wat aanvanklik verborge is, sal onverborge word.
Sinoniem:
• openlik
• onbedek
• onverbloem
Antoniem:
• verberg
• verborge
Afgelei:
• onverborgenheid
Vertaling:
Engels: undisguised, unconcealed, overt
Nederlands: onverhuld, onverholen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|