| invou [boodskap #151637] |
Ma., 25 Mei 2026 16:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
invou
Afbreking: in•vou
Samestelling: in + vou
Werkwoord: vou in, invou
Verlede tyd: het ingevou
Teenwoordige deelwoord: invouend, invouende
Verlede deelwoord: ingevoude
Betekenis:
• Om na die binnekant te vou.
Gebruik:
• Hy vou sy knipmes se lem in.
• Die voëltjie het sy vlerke ingevou.
Sinoniem:
• ineenvou
• inslaan
• opvou
• toevou
Antoniem:
• uitvou
Afgelei:
• invoubaar
• invouing
Vertaling:
Engels: to fold in, collapse
Nederlands: invouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|