Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Griek
Griek [boodskap #151636] Ma., 25 Mei 2026 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Griek
Afbreking: Griek
Uitspraak: /χrik/


Selfstandige naamwoord: Griek
Meervoud: Grieke

Betekenis:
• 'n Burger van Griekeland of iemand wat van daar afkomstig is.

Gebruik:
• Dit maak dus geen verskil of 'n mens 'n Jood of 'n Griek is nie, want dieselfde Here is Here van almal. [Romeine 10:12]

Afgelei:
• Griekeland
• Grieks

Vertaling:
Engels: Greek
Nederlands: Griek
Zoeloe: umGreki, iGriki

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopslaan
Volgende onderwerp: invou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 15:38:09 UTC 2026