| oopslaan [boodskap #151635] |
Ma., 25 Mei 2026 15:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oopslaan
Afbreking: oop•slaan
Samestelling: oop + slaan
Werkwoord: slaan oop, oopslaan
Verlede tyd: het oopgeslaan
Verlede deelwoord: oopgeslaande
Betekenis:
• Om 'n boek oop te maak.
• Om met geweld oop te gaan of oop maak.
Gebruik:
• Hy slaan sy Bybel oop by Genesis 1 vers 1.
• Die wind het gewaai en die deur het skielik oopgeslaan.
Sinoniem:
• oopbars
• oopkap
• ooplê
• oopmaak
• oopgooi
• oopvlieg
Antoniem:
• toeslaan
Afgelei:
• oopslaandeur
Vertaling:
Engels: to open; to swing open, burst open
Nederlands: openslaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|