| wegdraai [boodskap #151633] |
Ma., 25 Mei 2026 07:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegdraai
Afbreking: weg•draai
Samestelling: weg + draai
Werkwoord: draai weg, wegdraai
Verlede tyd: het weggedraai
Teenwoordige deelwoord: wegdraaiend, wegdraaiende
Verlede deelwoord: weggedraaide
Betekenis:
• Om in 'n ander rigting te draai of te beweeg.
Gebruik:
• Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers. [Spreuke 4:27]
• Sy het weggedraai toe hy met haar probeer praat.
Sinoniem:
• afdraai
• afkeer
• afswaai
• afswenk
• afwend
• afwyk
• uitswaai
• uitwyk
• wegkeer
• wegstuur
Antoniem:
• indraai
Vertaling:
Engels: to turn away, sheer off
Nederlands: wegdraaien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|