| verbleik [boodskap #151627] |
So., 24 Mei 2026 19:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbleik
Afbreking: ver•bleik
Samestelling: ver- + bleik
Werkwoord: verbleik
Verlede tyd: het verbleik
Teenwoordige deelwoord: verbleikend, verbleikende
Verlede deelwoord: verbleikte
Betekenis:
• Om kleur te verloor; geleidelik dowwer of valer raak of word.
Gebruik:
• Die son verbleik die gordyne.
• Die foto het oor die jare verbleik.
Sinoniem:
• ontkleur
• verdof
• vervaag
• witmaak
• witwas
Antoniem:
• verdonker
• verhelder
Afgelei:
• verbleiking
Vertaling:
Engels: to bleach, fade
Nederlands: verbleken
Byvoeglike naamwoord: verbleik
Attributief: verbleikte
Betekenis:
• Wat 'n dowwer kleur kry; kleur verloor.
Gebruik:
• Gooi die verbleikte lap weg.
Antoniem:
• onverbleik
Afgelei:
• verbleiktheid
Vertaling:
Engels: faded
Nederlands: verbleikt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|