| lugversorging [boodskap #151623] |
So., 24 Mei 2026 11:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugversorging
Afbreking: lug•ver•sor•ging
Samestelling: lug + versorg + -ing
Selfstandige naamwoord: lugversorging
Meervoud: lugversorgings
Betekenis:
• Die proses waardeur lug gefiltreer, verhit, verkoel of bevogtig word.
Gebruik:
• Het die gebou dan nie lugversorging nie?
Sinoniem:
• klimaatbeheer
Verwant:
• lugversorger
Vertaling:
Engels: air conditioning
Nederlands: airconditioning; klimaatregeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|