| onverminderd [boodskap #151622] |
So., 24 Mei 2026 10:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverminderd
Afbreking: on•ver•min•derd
Samestelling: on- + verminder + -d
Byvoeglike naamwoord: onverminderd
Attributief: onverminderde
Betekenis:
• Wat nie verminder is of minder word nie; onveranderd of op dieselfde intensiteit.
Gebruik:
• Onder die nuwe regering is die slawehandel onverminderd voortgesit.
• Die ondersteuners het hul span met onverminderde entoesiasme aangemoedig.
Sinoniem:
• onverflou
Antoniem:
• verminderd
Vertaling:
Engels: not reduced, undiminished, unabated
Nederlands: onverminderd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 25 Mei 2026 06:20] deur moderator Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|