Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vishoek
vishoek [boodskap #151616] So., 24 Mei 2026 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vishoeke
Vishoeke
vishoek
Afbreking: vis•hoek
Samestelling: vis + hoek


Selfstandige naamwoord: vishoek
Meervoud: vishoeke
Verkleinwoord: vishoekie
Meervoud van verkleining: vishoekies

Betekenis:
• 'n Skerp, geboë haak wat aan 'n lyn vasgemaak word om vis te vang.

Gebruik:
• Die visserman sit aas aan sy vishoek.

Sinoniem:
• vishaak

Verwant:
• vislyn
• visstok

Vertaling:
Engels: fishhook
Nederlands: vishaak

Nota:
• Vishoek (met 'n hoofletter) is 'n voorstad van Kaapstad.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: synde
Volgende onderwerp: albatros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 10:35:11 UTC 2026