| voetboei [boodskap #151614] |
So., 24 Mei 2026 08:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Voerboeie.
voetboei
Afbreking: voet•boei
Samestelling: voet + boei
Selfstandige naamwoord: voetboei
Meervoud: voetboeie
Verkleinwoord: voetboeitjie
Meervoud van verkleining: voetboeitjies
Betekenis:
• 'n Boei wat om die enkel gesit word om beweging te beperk.
Gebruik:
• Die gevangene is met hand- en voetboeie in die hof ingelei.
Sinoniem:
• enkelboei
• voetkluister
Vertaling:
Engels: leg shackle, leg iron
Nederlands: voetboei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|