Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handboei
handboei [boodskap #151613] So., 24 Mei 2026 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Handboeie.
Handboeie.
handboei
Afbreking: hand•boei
Samestelling: hand + boei


Selfstandige naamwoord: handboeie
Meervoud: handboeie
Verkleinwoord: handboeitjie
Meervoud van verkleining: handboeitjies

Betekenis:
• 'n Boei wat om die pols gesit word om beweging te beperk, meestal 'n ketting met twee klemme.

Gebruik:
• Niemand kon hom selfs met 'n ketting vasbind nie, want hulle het hom al dikwels met voet- en handboeie vasgemaak, maar dan ruk hy die handboeie uitmekaar en skop die voetboeie stukkend. [Markus 5:3-4]

Antoniem:
• voetboei

Vertaling:
Engels: handcuff
Nederlands: handboei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bruisend
Volgende onderwerp: voetboei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 11:23:13 UTC 2026