| binnewand [boodskap #151609] |
Sa., 23 Mei 2026 12:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binnewand
Afbreking: bin•ne•wand
Samestelling: binne + wand
Selfstandige naamwoord: binnewand
Meervoud: binnewande
Verkleinwoord: binnewandjie
Meervoud van verkleining: binnewandjies
Betekenis:
• Die vertikale oppervlak aan die binnekant van 'n hol ruimte.
Gebruik:
• Die binnewande van die aar is verkalk.
Sinoniem:
• binnemuur
Antoniem:
• buitewand
Hiponiem:
• vrugbinnewand
Vertaling:
Engels: inside wall, inner wall, interior wall
Nederlands: binnenwand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|