Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » avokadoboom
avokadoboom [boodskap #151607] Sa., 23 Mei 2026 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
avokadoboom
Afbreking: a•vo•ka•do•boom
Samestelling: avokado + boom


Selfstandige naamwoord: avokadoboom
Meervoud: avokadobome
Verkleinwoord: avokadoboompie
Meervoud van verkleining: avokadoboompies

Betekenis:
• 'n Tropiese vrugteboom wat avokado's (advokadopere) dra, Persea americana.

Gebruik:
Avokadobome wat van saad gekweek is kan jare neem voordat hulle begin blom en vrugte dra.

Sinoniem:
• avokadopeerboom

Vertaling:
Engels: avocado tree
Nederlands: avocadoboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koperkapel
Volgende onderwerp: gestremde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 10:34:55 UTC 2026