Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koperkapel
koperkapel [boodskap #151606] Sa., 23 Mei 2026 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koperkapel
Afbreking: ko•per•ka•pel
Samestelling: koper + kapel


Selfstandige naamwoord: koperkapel
Meervoud: koperkapelle

Betekenis:
• Die Kaapse kobra, 'n koperagtige geel tot geelbruin slang, Naja nivea.

Gebruik:
• Die koperkapel maak sy kop bak wanneer hy bedreig word en slaan vinnig toe.

Sinoniem:
• bruinkapel
• geelkapel
• geelslang

Vertaling:
Engels: Cape cobra
Nederlands: geelslang

Nota:
• 'n Kapel is 'n slang wat 'n bakkop maak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkusarties
Volgende onderwerp: avokadoboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 12:17:22 UTC 2026