| spiesgooi [boodskap #151604] |
Sa., 23 Mei 2026 09:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spiesgooi
Afbreking: spies•gooi
Samestelling: spies + gooi
Selfstandige naamwoord: spiesgooi
Meervoud: spiesgooie
Betekenis:
• Die sport (velditem) waar spiese so ver moontlik gegooi word.
• Die werp van 'n spies.
Gebruik:
• Hy het die goue medalje in spiesgooi gewen.
• Elkeen kry drie spiesgooie.
Afgelei:
• spiesgooier
Vertaling:
Engels: javelin throw
Nederlands: speerwerpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|