| fonetiek [boodskap #151603] |
Sa., 23 Mei 2026 09:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fonetiek
Afbreking: fo•ne•tiek
Selfstandige naamwoord: fonetiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap van die vorming en uitspraak van spraakklanke.
Gebruik:
• Fonetiek is die afdeling van taalkunde wat die fisiese eienskappe van spraakklanke bestudeer, insluitend die lugtrillings, die werking van die spraakorgane en die manier waarop die ore klanke opvang en herken.
Sinoniem:
• klankleer
Afgelei:
• foneties
• fonetikus
Afkorting:
• fonet.
Vertaling:
Engels: phonetics
Nederlands: fonetiek
Nota:
• Moenie "fonetiek" (die fisiese eienskappe van klanke) met "fonologie" (die funksie en betekenis van klanke) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|