Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foneties
foneties [boodskap #151602] Sa., 23 Mei 2026 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foneties
Afbreking: fo•ne•ties


Byvoeglike naamwoord: foneties
Attributief: fonetiese

Betekenis:
• Wat op fonetiek betrekking het. Met betrekking tot die spraakklanke van 'n taal.

Gebruik:
• Die woord "China" kan foneties as "Sjina" gespel word.
• Alfa is die eerste letter van die fonetiese alfabet.

Afkorting:
• fonet.

Sinoniem:
• artikulatories

Vertaling:
Engels: phonetic
Nederlands: fonetisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaartepunt
Volgende onderwerp: fonetiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 10:34:46 UTC 2026