Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mimiek
mimiek [boodskap #151597] Vr., 22 Mei 2026 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mimiek
Afbreking: mi•miek


Selfstandige naamwoord: mimiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die kuns om mense en dinge met gebare en gesigsuitdrukkings (in plaas van woorde) na te boots.

Gebruik:
• Die akteur is 'n meester in mimiek en kan enige gehoor laat skater van die lag.

Sinoniem:
• gebarekuns
• gebarespel
• nabootsing

Hiponiem:
• toneelmimiek
• pantomimiek

Afgelei:
• mimeties
• mimiekkunstenaar
• mimiekprent
• mimikus

Vertaling:
Engels: mimic art, mimicry
Nederlands: mimiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duikend
Volgende onderwerp: spottenderwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 10:34:52 UTC 2026