| vingerfout [boodskap #151593] |
Do., 21 Mei 2026 19:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vingerfout
Afbreking: vin•ger•fout
Samestelling: vinger + fout
Selfstandige naamwoord: vingerfout
Meervoud: vingerfoute
Verkleinwoord: vingerfoutjie
Meervoud van verkleining: vingerfoutjies
Betekenis:
• 'n Onopsetlike fout wat begaan is deur die verkeerde letters te tik.
Gebruik:
• Selfs taalgoeroes is nie immuun teen vingerfoute nie.
Sinoniem:
• tikfout
Vertaling:
Engels: typo, typing error, slip of the finger
Nederlands: typefout, tikfout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|