Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverlang
onverlang [boodskap #151591] Do., 21 Mei 2026 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverlang
Afbreking: on•ver•lang
Samestelling: on- + verlang


Byvoeglike naamwoord: onverlang, onverlangd
Attributief: onverlangde

Betekenis:
• Wat nie verlang word nie.

Gebruik:
• Die e-pos bevat onverlangde advertensies.

Sinoniem:
• ongevraag
• ongewens
• onwelkom

Vertaling:
Engels: unwanted, unwelcome
Nederlands: onverlangd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oöliet
Volgende onderwerp: bywerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 25 12:17:28 UTC 2026