Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebruikend
gebruikend [boodskap #151589] Do., 21 Mei 2026 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebruikend
Afbreking: ge•brui•kend
Samestelling: gebruik + -end


Byvoeglike naamwoord: gebruikend
Attributief: gebruikende

Betekenis:
• Wat iets gebruik; terwyl dit benut of aangewend word.

Gebruik:
• Daar is klaarblyklik baie dwelmgebruikende musikante.

Sinoniem:
• aanwendend
• benuttend

Hiponiem:
• alkoholgebruikend
• datagebruikend
• energiegebruikend
• watergebruikend

Vertaling:
Engels: using
Nederlands: gebruikend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekonsentreer
Volgende onderwerp: oöliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 15 08:57:37 UTC 2026