Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seilvis
seilvis [boodskap #151574] Wo., 20 Mei 2026 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25200
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seilvis
Afbreking: seil•vis
Samestelling: seil + vis


Selfstandige naamwoord: seilvis
Meervoud: seilvisse
Verkleinwoord: seilvissie
Meervoud van verkleining: seilvissies

Betekenis:
• 'n Swaardvis met 'n hoë rugvin wat soos 'n seil oprys, Istiophorus platypterus en verwante spesies.

Gebruik:
• Die seilvis word ongeveer 3 meter lank en weeg om en by 65 kg.

Vertaling:
Engels: sailfish
Nederlands: zeilvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeersweg
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 20 19:55:22 UTC 2026